Do your Tax with TaxTim and WIN R10,000  More info   T&C's apply


RENTE BETAALBAAR BY N VOORLOPIGE BELASTING BETALER



1) Vanaf watter datum hef SARS rente by n voorlopige belasting betaler wat sy indiening per Efiling doen indien hy moet inbetaal ?
2)Tot waneer het n voorlopige belasting betaler tyd om sy opgawe in te dien as hy dit met Efiling doen ?
3)Tot waneer het hy tyd om die aanslag te betaal ?

TaxTim TaxTim says:
4 September 2012 at 22:04

SARS hef rente by 'n voorlopige belastingbetaler een maand nadat hy sy opgawe ingedien het. Dus, om rente of boetes te vermy moet u binne 30 dae betaling maak. U kan ook u jaar einde opgawe teen 31 Januarie van die volgende jaar indien. Byvoorbeeld, vir die jaar 2012 sal dit 31 Januarie 2013 wees en betaling sal binne 30 dae van u indiening moet geskied.

Laat asseblief weet indien u enige verdere vrae het.

Jan says:
5 September 2012 at 20:27

Baie Dankie

This entry was posted in Tax Q&A and tagged , , . Bookmark the permalink.



Blog Categories


Ask TaxTim

Got a question you want answered about tax?

Visit our helpdesk →

Get SARS Tax Deadlines in your Inbox
We'll tell you when you need to file, along with tax tips and updates.